Victor Geduldt se kuns bring werkskepping en hoop na Brandfort

Loading player...
Gebore in Bloemfontein het die Vrystater homself bemagtig deur kuns en het hy homself geleer hoe om te verf en te teken. Vandag help hy verskeie nie-winsgewende organisasies in Brandfort om deur kuns hul dorp te vervraai maar terselfde tyd ook werkloses die geleentheid te gee om 'n positiewe bydra in die gemeenskap te maak deur te verf en in die projek se groente tonnels te werk. Ondersteuning en bydraes van die gemeenskap sal help om die inisiatief te laat groei. Kontak Victor gerus by
079 290 8704.
11 Dec 2023 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min