
Romeine 1:20 - God openbaar in die Blaasoppie
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Mariette Wheeler oor die Blaasoppie. Ons post ook vir jou ‘n video oor die vissie wat jou asem sal wegblaas!