
Huweliksfokus: hoekom party mense na 'n emosionele konneksie hunker
Loading player...
Ons rig soos altyd graag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Hoekom party mense na 'n emosionele konneksie hunker.”