Wat gaan jy in 2024 met jou talente doen?

Loading player...
Charl Saunderson is ‘n leierboer en dorperskaap produsent naby Kenhardt in die Noord-Kaap. Saunderson is ook ‘n predikant, berader en “life coach” en hy gebruik eenvoudige terme en situasies in die elke dag se lewe om ‘n lewensles met ander te deel.
14 Dec 2023 Afrikaans South Africa Business · Philosophy

Other recent episodes

Charl Saunderson gesels hierdie week oor erkenning en dankbaarheid.

'Kom praat 'n bietjie boer' met Charl Saunderson. Hierdie bekende dorperstoetteler van Kenhardt in die Noord-Kaap, wat ook tans besig is met meesterstudies in landbou, gebruik eenvoudige “boere-terme” om ‘n belangrike skakel in die boerdery uit te wys en deel so ‘n paar lesse met mede-landbouers om seker te maak…
9 Oct 4 min