Wat is ‘n musiekbiblioteekaresse?

Loading player...
Retha Badenhorst, musiekbibliotekaresse aan die NWU Musiekskool in Potchefstroom, tree einde Desember af ná baie jare se voortreflike diens. Sy sluit aan by Yolanda Maartens in die OFM Kunsteklop. Retha vertel oor die rol van ‘n musiekbiblioteekaresse, hoe biblioteke steeds relevant bly vandag en wat sy geleer het by die musiekstudent wat oor haar pad gekom het.
20 Dec 2023 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min