Hoor die Here my?

Loading player...
Dawid het Psalm 27 triomfantelik afgesluit met 'Wees sterk, en laat jou hart sterk wees! Ja, wag op die Here', nou vra hy in Psalm 28 'hoor die stem van my smekinge'. Dalk was jy ook al daar? Vol geloof en vertroue op die Here die een oomblik, en dan net daarna, om te wonder of Hy jou hoor... Luister saam. en mag die Psalm vir jou tot seën wees!
4 Jan 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 114 - 'n viering van God se krag!

Müller en Deon Gerber gesels vandag oor Ps 114 - 'n viering van God se wonderbaarlike krag en Sy goddelike verlossing van die Israeliete uit Egipte
9 Oct 47 min