
Weird Wide Web - Hedendaagse "Nostradamus" voorspel 2024
Loading player...
'n Ou wat die 'lewende Nostradamus' genoem is, het onthul wat hy reken 2024 vir ons almal inhou. Net vir ingeval jy nie lus was om te wag om uit te vind nie.