Bizskoops - 11 Januarie 2024
Loading player...
Op die program vandag ... Suid-Afrikaanse vervaardigers het 2023 afgesluit met ‘n hupstoot
Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor sosiale besteding en armoede.
In internasionale sake-nuus... Rand manipulasie aanklagte van die hand gewys.
In beleggingsnuus, Fondsbestuurders verwag dat Suid-Afrikaanse bates vanjaar sal skitter.
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding