Op toer deur die Namakwa met kuns en fotografie

Loading player...
Die B-Gallery in Klerksdorp het tans ‘n uitstalling aan wat geinspireer is deur ‘n groep entoesiastiese toergangers se werke wat uit professionele tot sosiale kunsliefhebbers bestaan.

Lizette Havenga van die B-Gallery vertel hoe besonders die kuns toer na die Namakwa streek was in 2023 en wat besoekes nou kan verwag by die uitstalling wat steeds aan is by die gallery tot einde Februarie 2024.

Daar is verskillende uitkyke en interpretasies van die Namakwa omgewing en dit is deur middle van fotos en skilderkuns uitgebeeld.

Indien jy belangstel om enige van die fotos of kunswerke te koop kan jy die B-Gallery kontak by 018 462 9155 of per epos na info@thebgallery.co.za
Adres: 6 Michael str, Wilkoppies, Klerksdorp, 2570
15 Jan 2024 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min