
Wynand du Preez: Niks is vir God onmoontlik nie
Loading player...
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema: "Niks is vir God onmoontlik nie."