Bizskoops - 18 Januarie 2024
Loading player...
Op die program vandag ... Beurtkrag saai verwoesting in die land se staal- en ingenieursbedryf.
Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor hoe KI die wereld van werk beinvloed.
In internasionale sake-nuus... Loongroei het weer verlangsaam in die werksmark in die VK.
In beleggingsnuus, Navorsing toon goud is ‘n beter belegging as huiskoop.
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding om meer uit te vind oor globale ekonomiese groei, rentekoerse en die begrotingstekort.