Poppe wat stories vertel steeds teatermaker van die Vrystaat se passie

Loading player...
Schoeme Steenkamp van PuppeTrix skep teater vir kinders tussen 0 en 8 jaar met ‘n wye verskeidenheid produksies en werkswinkels wat sy bied.

Sentraal Suid Afrika kan egter uiters trots wees op Schoeme wat onlangs as mede-kurator en koordineerder van die KKNK se kinderprogram aangewys is. Ons wens haar alle sterkte met hierdie nuwe uitdaging.

https://www.facebook.com/PuppeTrixTheatre
22 Jan 2024 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min