
Weird Wide Web - KI draai teen sy eie maatskappy
Loading player...
DPD het sy kunsmatige intelligensie (KI) aanlyn kletsbot gedeaktiveer nadat 'n klant die bot kon laat vloek en 'n gedig skryf wat die pakkie afleweringsmaatskappy kritiseer.