Bizskoops - 25 Januarie 2024
Loading player...
Op die program vandag ... Inflasie het vir 'n tweede agtereenvolgende maand afgeneem.
Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor on sosio-ekonomiese regte.
In internasionale sake-nuus... China se ekonomie het verlede jaar effens gegroei.
In beleggingsnuus, Ekonoom versoek Suid-Afrikaners om die meeste van hul rykdom in die buiteland te belê.
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding om meer uit te vind oor die probleme by Transnet.