
Wynand du Preez - Wat kos dit om Hom te volg?
Loading player...
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema vandag: Wat kos dit om Hom te volg? Uit Lukas 9:23.