
Tobias van Dyk: Trots Christen by Potchefstroom Gimnasium
Loading player...
Janine van Niekerk gesels met Tobias van Dyk, die Gimmieraad se ondervoorsitter (of onderhoofseun) van Potchefstroom Gimnasium, oor hoe en hoekom die matrieks onlangs die Gr 8's se voete gewas het by hulle skool.