
Johan Wessels: Soldate se Rubicons
Loading player...
Johann Els gesels met Johan (Wessie) Wessels oor Soldate se Rubicons – ‘n projek wat die Here op sy hart gelê het wat gaan oor getuienisse van wanneer soldate by groot T-aansluitings in die lewe kom, en dan reg kies.