Bizskoops - 01 Februarie 2024
Loading player...
Op die program vandag ... Suid-Afrika se ekonomie sal na verwagting groei.
Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor die koste van misdaad.
In internasionale sake-nuus... Oliepryse het die week gestyg.
In beleggingsnuus, EasyEquities bly die gewildste aanlyn aandeleverhandelingsplatform.
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding om meer uit te vind oor die reperkussies van die Wereldhof se uitspraak in Suid-Afrika se volksmoordsaak teen Israel.