Minimumloonaanpassing weerspieël retoriek nie realiteit

Loading player...
Vrystaat Landbou meen die 8.5% aanpassing van die Nasionale Minimum Loon, soos dit onlangs in die Staatskoerant gepubliseer is, heeltemal al uit voeling met die wat besighede tans ervaar. President Francois Wilken sê indien die 32% werkloosheidsyfer in ag geneem word, wil dit voorkom asof ekonomiese realiteite by die agterdeur uitgewaai het as daar na besluitnemers se optrede gekyk word.
5 Feb 2024 4AM Afrikaans South Africa News · Earth Sciences

Other recent episodes

Bek-en-klouseer: Wat is die plan?

Gedurende 'n paneelbespreking by NAMPO Alfa het dr. Dave Migley van die Herkouerveterinere Vereniging van Suid-Afrika, Jaco Liebenberg van Beefmaster-voerkraal en Dewald Olivier van RMIS met Landbouweekblad-redakteur, Chris Burgess, gesels.
16 Oct 10AM 9 min