
Huweliksfokus: Wat gebeur met jou as jy nie vergewe nie?
Loading player...
Ons rig soos altyd graag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Wat gebeur met jou as jy nie vergewe nie.”