
Riaan AG Beeslaar se Gesprek met God
Loading player...
Janine van Niekerk gesels met Riaan AG Beeslaar. Hy het ‘n gesproke woordstuk geskep met die naam “Gesprek met God” wat so eerlik is, dat baie mense daarmee sal aanklank vind.