
Weird Wide Web - 'n Nuwe manier om Valentynsdag te "vier"!
Loading player...
’n Motor-skroefmaatskappy in Brittanje bied aan gejaagde ekse die kans om voormalige minnaars na die rommelhoop vir Valentynsdag te stuur.