Bizskoops - 08 Februarie 2024
Loading player...
Op die program vandag ... Vakbonde verwelkom minimumloonverhoging.
In internasionale sake-nuus... Die eiendomsektor hou 'n aansienlike risiko vir China se ekonomie in.
In beleggingsnuus, Mastercard belê in MTN fintech.
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding om meer uit te vind oor korrupsie in Suid-Afrika en groeivooruitskattings.