
Plus 50: Hoekom moet jy 'n testament hê?
Loading player...
In ons nuwe insetsel Plus 50 kuiertyd, help Callie van der Merwe ons om die proses te verstaan. Nina Grundlingh deel ook wat volgende week te wagte sal wees.