
Weird Wide Web - Helde in handdoeke red die dag
Loading player...
Met net handdoeke om hul middel, het klante aan boord van 'n drywende sauna in 'n Noorse fjord twee mense gered wie se motor in die water geduik het.