
Romeine 1:20 - God openbaar in Spinnekoppe
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Izak de Villiers Louw oor die spinnekop en hoe die Here Homself in die aardige insek openbaar.