
Huweliksfokus: Is jy geregtig op privaatheid in jou huwelik?
Loading player...
Ons rig soos altyd graag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Is jy geregtig op privaatheid in jou huwelik?”