Pulane Nel Sekepe Gesels met Boeta Swart oor Saterdag 17 February 2024.

Loading player...
09:00 - 14:00 by die ou Koningspark en Loch Logan Eiland in Bloemfontein, hou Anchor of Hope n braai om die nuwe mooi parkte te vuur. Jy is genooi, bring jou hele gesin.
Jy het Nodig:
Gazebo of sambreel, sonskerm, kamp stoel of piekniek kombers, kole, vleis en bykosse, Iets om te drink (Geen Alcohol) eetgery en n bal vir die kinders om mee te speel.
Daar is water, toilet geriewe en braaiers.
15 Feb 2024 English South Africa News · Business

Other recent episodes

Reinke se Besproei vir Groei'-landbouprojek vir skole: Villa Crop Protection

Pulane Nel-Sekepe gesels met Voltan Senekal, Bemarkingsbestuurder van Villa Crop Protection. Hul praat oor gewasbeskerming en Villa Crop Protection se betrokkenheid by Reinke se landbouprojek vir skole. As jou skool toegang het tot 1 tot 5 hektaar landbougrond en 'n betroubare waterbron, moenie wag nie. Besoek ofm.co.za se kompetisie-blad of…
15 Sep 3 min

Eastvaal Multi - Ferdi Coetzee

Pulane Nel-Sekepe gesels met Ferdi Coetzee van Eastvaal Multi gedurende die Braaiday Friday. Hy verstel wat die venoontskap met Gimmies Potchefstroom beteken, en hoe die kompetisie van Win-a-Car inpas by hul 'community first' benadering om 'n verskil te maak in Potchefstroom.
11 Sep 4 min

Gimmies - Michael van der Merwe

Pulane Nel-Sekepe gesels met Mnr. Michael van der Merwe, Hoërskool Gimnasium Potchefstroom. Hy vertel ons meer van die vennootskap tussen Gimmies en Chery Potchefstroom, en hoe preise die Win-a-car kompetisie die skool help met fondsinsameling. Die detail word gedeel van wat presies jy moet doen om in te skryf en…
11 Sep 4 min