
Pastoor Desmond Wessels Drank misbruik in SA
Loading player...
Wynand gesels met Pastoor Desmond Wessels van die gemeente Huis van Wonders in Randfontein na aanleiding van n video wat hy gepost het op Youtube oor die gevare van drankmisbruik in Suid Afrika