
Huweliksfokus: Raak ontslae van jou bagasie
Loading player...
Ons rig soos altyd graag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Raak ontslae van jou bagasie.”