Weird Wide Web - Bees-geïnfuseerde superrys

Loading player...
Wetenskaplikes aan Suid-Korea se Yonsei Universiteit het 'n nuwe soort basterrys geskep wat nie net 'n vleisagtige pienk kleur het nie, maar ook propvol beesproteïene en vetselle is.
22 Feb 2024 8AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web – Is voëls die oorspronklike musikante?

Wetenskaplikes het ’n paar boeiende ooreenkomste ontdek tussen die manier waarop mense sing en die manier waarop voëls hul liedere voortbring. En dit blyk dat ons dalk meer in gemeen het met ons geveerde vriende as net die genot van ’n melodie.
10 Nov 8AM 2 min