Besproeiingsboere in VS positief oor ooreenkoms met Eskom

Loading player...
Eskom het onlangs aangekondig dat daar ernstige oorweging gegee kan word vir die vrystelling van beurtkrag in kritieke besproeiingsgebiede in die Vrystaat. OFM Agri se Robyn Schutte het met Kempen Nel besproeiingsboer wat op die kommersiële kommitee van Vrystaat Landbou dien gesels…
28 Feb 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dit is brandseisoen en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen wat voorle

Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen en uitdagings wat voorle. Isabel van Tonder gesels met Johan Terblanche,, bestuurder van die sambreelbrandverenigings in die Vrystaat oor die gereedheid van brandverenigings in die Vrystaat. Daar word ook brandstroke en veiligheidsvereistes bespreek.
11 Aug 1AM 21 min