Jannie Putter: die mens is 'n verhoudingswese

Loading player...
Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy tema: "Die mens is ‘n verhoudingswese” uit Spreuke 18:24
14 Mar 2024 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Pitch Your Business - Riana Robinson

Dit is mos weer tyd vir die Pitch Your Business kompetisie wat I Am Youth, Radiokansel, die Noordwes-Universiteit se bee-hive Enterprise Development Centre van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe en TBN saam aanbied. Daar was honderde inskrywings en die is nou uitgedun tot by die top 30. Vandag gesels ons…
31 Jul 10AM 15 min

Ds Janlu Kuyler - Altaarlewe met jou medemens

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan gesels hy oor Rom 12:1—13 met die tema: Altaarlewe met jou medemens
31 Jul 11AM 5 min

Kalaharistories - Weet

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Weet”…
31 Jul 11AM 6 min

Huweliksfokus - Gierigheid

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en praat Deon oor die tema: “Gierigheid.”
30 Jul 10AM 4 min