Jeanéll Coetzer - As Drome Waar Word"

Loading player...
Johann Els gesels met Jeanéll Coertzer wat ‘n beroerte by geboorte gehad het, en wat ten spyte van al haar uitdagings, uitgeblink het in sport vir gestremde atlete, en nou selfs haar kinderboekie, “As Drome Waar Word” kan vrystel.
13 Mar 2024 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Thys Smith - anderkant 65

Johann Els gesels met Thys Smith (bedienaar en skrywer) oor sy boek – Anderkant 65, oor hoe mens die afgetrede lewe maak werk.
16 Apr 10AM 17 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week.
16 Apr 11AM 5 min

Derrick- David Ruthven en sy musiek

Johann Els gesels vandag met Derrick- David Ruthven, 'n Christelike Kontemporêre sanger / lirieskrywer oor sy getuienis en sy nuwe enkelsnitte.
15 Apr 10AM 13 min

Ds Janlu Kuyler: God se perspektief op die kruis

Ds Janlu Kuyler (NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor Rom 3:25-26 met sy tema: “God se perspektief op die kruis van Jesus.”
17 Apr 11AM 5 min