
Dr Carin Strydom - daadwerklike aksies om te verrig in ‘n krisis.
Loading player...
Ons skop Spektrum af met ‘n gesprek met Dr Carin Strydom. Sy kom vanuit korporatiewe bankwese maar is al 18 jaar lank entrepreneur en het ‘n passie om klein besighede te help. Ons gesels oor “Daadwerklike aksies om te verrig in ‘n krisis.”