
Jaco Strydom: Hoe kan ons die wêreld reg dien?
Loading player...
Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Hoe kan ons die wêreld reg dien?”