
Dr Carin Strydom met 'n paar finansiële aanbevelings
Loading player...
Ons skop die program af met ‘n gesprek met Dr Carin Strydom. Sy kom vanuit korporatiewe bankwese maar is al 18 jaar lank entrepreneur en het ‘n passie om klein besighede te help. Ons gesels oor “Advies en Aanbevelings” en ons begin met Finansiële aanbevelings.