Ps Japie Venter: Om te rus

Loading player...
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: ““Om te kan rus soos God.” Uit MARKUS 2:27 AFR53‬
“En Hy sê vir hulle: Die sabbat is gemaak vir die mens, nie die mens vir die sabbat nie.”
2 Apr 2024 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler - Altaarlewe met jou medemens

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan gesels hy oor Rom 12:1—13 met die tema: Altaarlewe met jou medemens
31 Jul 11AM 5 min

Kalaharistories - Weet

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Weet”…
31 Jul 11AM 6 min

Huweliksfokus - Gierigheid

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en praat Deon oor die tema: “Gierigheid.”
30 Jul 10AM 4 min

Jannie Pelser - Nuusinsig

Net na 17h00 het ons vir jou Jannie Pelser se indrukke van nuus van regoor die wêreld en sy voorstelle oor hoedat ons as Christene daarop behoort te reageer.
30 Jul 11AM 4 min