Kunswerke wat jou laat droom en dink

Loading player...
Lizette Havenga van die B Gallery in Klerksdorp sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om te gesels oor hul jongste uitstalling: DROOM. Daar is verskeie kunswerke en fotos deel van die uitstalling. Die meerderheid kunstenaars is van Noordwes en dit is vir die B Gallery belangrik om plaaslike kunstenaars 'n platform te gee. Lees meer hier: https://www.thebgallery.co.za/
2 Apr 2024 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min