WITS Trio besoek Bloemfontein in April

Loading player...
Die Wits Trio is eersdaags in Bloemfontein op die verhoog en Zanta Hofmeyr sluit by Yolanda Maartens aan met meer besonderhede oor die program. Die WITS Trio bestaan uit Zanta Hofmeyr, Susan Mouton en Malcom Nay. Hul vertoning die 25ste April by die Odeion in Bloemfontein is gratis en is om 19:00. Meer besonderhede hier: https://www.facebook.com/OdeionSchoolofMusic/
2 Apr 2024 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min