Kom DROOM saam by die B Gallery in Klerksdorp

Loading player...
Daar is iets vir almal om te kom bewonder tydens die uitstalling getiteld “Droom”.

Lizette Havenga sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om te vertel oor wat besoekers kan verwag.

Een van die doelwitte van die B Galery in Klerksdorp is om plaaslike kunstenaars ’n platform vir hul werke te gee. Daar is skilderkuns, handwerk items en ook fotos.

Die uitstalling is te besigtig tot en met die 24ste Mei 2024.

Besoek gears ook thebgallery.co.za om aanlyn van die werke te koop.
7 Apr 2024 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min