
Yolande Steenkamp oor die Radiokansel Vrouekamp
Loading player...
Johann Els gesels met Yolande Steenkamp oor Radiokansel se Vrouekamp wat 3 – 5 Mei by La Wiida Lodge aangebied word deur die Krone. Sy praat oor die tema van vergifnis.