Boere altyd dankbaar vir reën, maar impak nie altyd gunstig

Loading player...
Agri SA adjunkpresident Nicol Jansen gesels oor die onlangse reën met die Good Morning Breakfast se Shandor Potgieter.
11 Apr 2024 3AM Afrikaans South Africa News · Earth Sciences

Other recent episodes

Bek-en-klouseer: Wat is die plan?

Gedurende 'n paneelbespreking by NAMPO Alfa het dr. Dave Migley van die Herkouerveterinere Vereniging van Suid-Afrika, Jaco Liebenberg van Beefmaster-voerkraal en Dewald Olivier van RMIS met Landbouweekblad-redakteur, Chris Burgess, gesels.
16 Oct 10AM 9 min