
Jaco Strydom: Hy daag jou uit om Hom te volg
Loading player...
Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Hy daag jou uit om Hom te volg” uit Matt 14