Wandile Sihlobo kwartaaloorsig: Vrugte en Neute

Loading player...
Ons luister vandag na die derde episode in die reeks waartydens OFM Agri se Robyn Schutte en landbousakekamer, Agbiz, se hoofekonoom Wandile Sihlobo, gesels oor die stand van landbou die eerste kwartaal…
16 Apr 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dit is brandseisoen en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen wat voorle

Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen en uitdagings wat voorle. Isabel van Tonder gesels met Johan Terblanche,, bestuurder van die sambreelbrandverenigings in die Vrystaat oor die gereedheid van brandverenigings in die Vrystaat. Daar word ook brandstroke en veiligheidsvereistes bespreek.
11 Aug 1AM 21 min