Op Plus 50 kuiertyd kuier Arista de Bruyn by ons met voorbeelde van die kraakgewrig.

Loading player...
Nina Grundlingh bring vandag weer vir Arista de Bruyn terug om gevalle studies met ons te bespreek oor die kraakgewrig.
Baie dankie aan Delberg boedel en trustdienste wat hierdie program moontlik maak.
18 Apr 2024 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Fanie Steven Loots deel oor Echoes of Eternity

#VreugdeJoy Fanie Loots, stigter van Harvesters ministries, deel oor sy uitdaging met kanker en oor die boek, Echoes of Eternity - 'n dagstukkie boek met leiding vir pasiënte en hulle versorgers.
20 Nov 1 hr 04 min