
Onthou, jy's die plafon van jou eie besigheid
Loading player...
Charl Saunderson se weeklikse praatjie oor "Kom ons praat weer bietjie boer" waarin hy almal wat met die landbousektor identifiseer, moed inpraat en motiveer.