Nasionale Saalperd Kampioenskap: ’n Fees vir familie en prestasie

Loading player...
Die Nasionale Saalperd Kampioenskappe begin Maandag, 22 April 2024, by die Bloemfontein skougronde en is een van vele byeenkomste wat deel vorm van Bloemskou se landbouprogram. "Hierdie is regtig ‘n familiesport wat almal kan aan deelneem," vertel vise-president en hoof van bemarking vir die Suid-Afrikaanse Saalperg Genootskap, Koekie de Villiers. "Ma, pa, kinders, oupa, ouma - almal is hier. Almal neem deel."
21 Apr 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dit is brandseisoen en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen wat voorle

Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen en uitdagings wat voorle. Isabel van Tonder gesels met Johan Terblanche,, bestuurder van die sambreelbrandverenigings in die Vrystaat oor die gereedheid van brandverenigings in die Vrystaat. Daar word ook brandstroke en veiligheidsvereistes bespreek.
11 Aug 1AM 21 min