Uitvoer fokus verskuif na Egipte en Indonesië te midde van droogte

Loading player...
Die volgehoue droogte in Suid-Afrika plaas druk op die land se uitvoerpotensiaal vir hierdie jaar. Daar is egter goeie nuus - Egipte het onlangs sy deure vir die invoer van mielies en sojabone uit Suid-Afrika oopgemaak. Ekonoom by Graan SA, Heleen Viljoen, vertel meer..
22 Apr 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dit is brandseisoen en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen wat voorle

Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen en uitdagings wat voorle. Isabel van Tonder gesels met Johan Terblanche,, bestuurder van die sambreelbrandverenigings in die Vrystaat oor die gereedheid van brandverenigings in die Vrystaat. Daar word ook brandstroke en veiligheidsvereistes bespreek.
11 Aug 1AM 21 min