Ps Japie Venter: Gemaak om te pas

Loading player...
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Gemaak om te pas” uit MATTHÉÜS 6:33 AFR53‬
"Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word."
23 Apr 2024 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Wynand du Preez - Geseënd is die armes ook

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Geseënd is die armes ook” uit Luk 6.
29 Jul 10AM 5 min

Retief Burger - Gehoorsaamheid

Ons het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en sy tema vandag is: “Gehoorsaamheid” uit Joh 15:10
29 Jul 2AM 5 min

Jannie Pelser - Nuus insig

Net na 17h00 het ons vir jou Jannie Pelser se indrukke van nuus van regoor die wêreld en sy voorstelle oor hoedat ons as Christene daarop behoort te reageer.
23 Jul 11AM 5 min

Ds Janlu Kuyler - op die altaar

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan gesels hy oor Rom 12:9 met die tema: Op die Altaar
24 Jul 11AM 3 min